free website design templates


Laerskool
Westwood

Die skool vir gelukkige kinders!

Laerskool Westwood is geleë in Boksburg, in die Oos-Rand area van Gauteng.

Ons spog met die bes versorgde geboue en terrein in Boksburg, sowel as puik fisiese geriewe. Ons skool verseker u kind/ers `n veilige leeromgewing waarin hul onderrig word en hul talente en gawes ten volle kan ontwikkel. Laerskool Westwood bied elke kind genoeg geleenthede om in een of meer van 7 sportsoorte sportafrigting te kan ontvang en dan so ook kompeterend deel te neem in ligas en toernooie.

Klasgroottes van tussen 20 - 28 leerders verseker `n hoë standaard akademie en individuele hulp waar moontlik. Ons het `n volledig toegeruste kleuterskool op ons terrein, vir kleuters tussen 3 en 6 jaar van ouderdom.

Laerskool Westwood beskik oor twee veilige naskoolsentrums met puik geriewe en diens. 

Akedemie
Sport
Skoolgeld
Kultuur

Die skool vir gelukkige kinders

Wat Bied ons vir u kind

  •     Klasgroottes van 20-28 leerlinge
  •     Kleuterskool Gr RRR-R (3-6jaar)
  •     2 x Veilige naskoolsentrums
  •     Sportafrigting in 7 sportsoorte
  •     KDA bewegingsprogram
  •     Koor, revue en konserte
  •     Bekostigbare skoolgelde
  •     Parallelmedium vir Gr R
  •     Dienste van Sielkundige
  •     Arbeidsterapeut op terrein
  •     Spraakterapeut op terrein
  •     Stimulus Maksima Rekenaar opleiding
  •     Kumon Wiskunde
  •     Sporttoere, uitstappies en instappies
  •     Brugklasse vir inheemse taal na Afrikaans
  •     Remediëring klasse (RO)

SKOOLFONDSE vir 2019


Indien skoolfonds per ACB of Bank Oorplasing betaal word per kind

1ste kind teen
11 BETALINGS R 990-00 p.m.
TOTAAL - R 10 890-00 p.j.

2de kind teen
11 BETALINGS R 945-00 p.m.
TOTAAL R 10 395-00 p.j.

3de kind teen
11 BETALINGS R 945-00 p.m.
TOTAAL R 10 395-00 p.j.

PRE-PRIMêR 

Graad R 
R 1 260-00 p.m. of R 13 860-00 p.j.

Graad RR
R 1 260-00 p.m. of R 13 860-00 p.j.

Graad RRR
R 1 365-00 p.m. of R 15 015-00 p.j.

Registrasie Fooi van R500.00 (Eenmalig) 

NASORG

Pre-Primêr
R 685-00 p.m. en R 7 535-00 p.j.
Registrasie fooi van R100.00 (Eenmalig)

Graad 1 - 7
R 965-00 p.m. R 10 615-00 p.j.
Registrasie Fooi van R 200-00 (Eenmalig)  


10% korting as volle bedrag betaal word teen 31 Desember 2018
5% korting as volle bedrag betaal word teen 28 Februarie 2019
Rekening nr: 0220960153

Verwysing: Kind se NAAM en VAN
ABSA - Tjek rekening Tak kode : 632005 

Kontak ons gerus

Ons "Facebook" skakel

Die skool vir gelukkige kinders

Phone: +27 (0) 11 894 6639 / 6630
Email: hoof.westwood@telkomsa.net